1950
jaar
1950 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1945 | 1946 | 1947 | 1948 | 1949 | ◄ 1950 ► | 1951 | 1952 | 1953 | 1954 | 1955 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1950 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Jan Smuts | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1950 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 50ste jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 7 Maart – Die Sowjetunie reik ’n verklaring uit wat ontken dat die Duitse kernfisikus Klaus Fuchs as ’n Sowjet spioen gedien het.
- 27 April – In Suid-Afrika word die Groepsgebiedewet in werking gestel.
- 9 Mei – Die Schumanverklaring; die begin van die Europese eenwording.
- 13 Mei – Die Britse Grand Prix (reeds sedert 1926) word die eerste motorwedren wat as Formule Een bekend sou staan vanaf die 1950-seisoen.
- 24 Mei – Koning Abdullah ibn Husain I van Transjordanië, verkondig die Hashemitiese Koninkryk van Jordanië. Terselfdetyd word die betwiste Wesoewer ingelyf by die koninkryk.
- 24 Junie-16 Julie – Die vierde FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi word in Brasilië gespeel, wat deur Uruguay gewen word.
- 25 Junie – Die Korea-oorlog begin.
- 28 Junie – Seoel word ingeneem deur troepe van Noord-Korea.
- 5 Julie – Die wet van Terugkeer word in Israel aanvaar.
- 1 November – Pous Pius XII verkondig die dogma van Maria se hemelopneming.
Geboortes
wysig- 3 Januarie – Victoria Principal, Japans-Amerikaanse aktrise.
- 13 Januarie – Peter Louw, Afrikaanse regsgeleerde en digter.
- 18 Januarie – Gilles Villeneuve, Kanadese Formule-1 renjaer († 1982).
- 23 Januarie – Richard Dean Anderson, Amerikaanse akteur.
- 29 Januarie – Jody Scheckter, Suid-Afrikaanse Formule1-renjaer.
- 2 Februarie – Barbara Sukowa, Duitse aktrise.
- 3 Februarie – Jan de Wet, Suid-Afrikaanse sanger.
- 3 Februarie – Morgan Fairchild, Amerikaanse aktrise.
- 6 Februarie – Natalie Cole, Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer († 2015).
- 16 Februarie – Peter Hain, Britse politikus en anti-apartheidsaktivis wat veral Suid-Afrikaanse rugby- en kriekettoere na Brittanje ontwrig het.
- 21 Februarie – Håkan Nesser, Sweedse skrywer en onderwyser.
- 22 Februarie – Julie Walters, Britse aktrise en skrywer.
- 22 Februarie – Lenny Kuhr, Nederlandse sangeres en liedjieskrywer.
- 25 Februarie – Néstor Kirchner, Argentynse politikus en staatsman, president van Argentinië († 2010).
- 26 Februarie – Helen Clark, Nieu-Seelandse staatsvrou, eerste minister van Nieu-Seeland.
- 7 Maart – Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiekommissaris († 2015).
- 16 Maart – Kate Nelligan, Kanadese aktrise.
- 30 Maart – Robbie Coltrane, Skotse akteur, komediant en skrywer († 2022).
- 1 April – Samuel Alito Jr, Assosiaat-regter van die Federale Hooggeregshof van die Verenigde State van Amerika.
- 4 April – Christine Lahti, Amerikaanse aktrise.
- 12 April – David Cassidy, Amerikaanse sanger en akteur († 2017).
- 13 April – Ron Perlman, Amerikaanse akteur.
- 15 April – Taliep Petersen, Suid-Afrikaanse sanger, komponis en regisseur († 2006).
- 15 April – Amy Wright, Amerikaanse aktrise.
- 22 April – Peter Frampton, Britse musikant.
- 28 April – Jay Leno, Amerikaanse vervaardiger, skrywer, en akteur.
- 1 Mei – Rodoljub Vulović, Bosniese musikant.
- 5 Mei – Googoosh, Irannese sangeres en aktrise
- 14 Mei – Mark Blum, Amerikaanse akteur en vervaardiger († 2020).
- 23 Mei – Martin McGuinness, Noord-Ierse republikeinse politikus († 2017).
- 5 Junie – Daniel von Bargen, Amerikaanse akteur († 2015).
- 1 Julie – Elke Aberle, Duitse aktrise.
- 18 Julie – Richard Branson, Britse entrepreneur en sakeman.
- 23 Julie – Lochner de Kock, Suid-Afrikaanse musikant en akteur.
- 15 Augustus – Anne-Marie Beukes, Suid-Afrikaanse hoogleraar.
- 15 Augustus – Prinses Anne, Britse koninklike, enigste dogter van koningin Elizabeth en prins Philip.
- 17 September – Narendra Modi, 14de en huidige eerste minister van Indië.
- 20 Oktober – Jorge Carlos Fonseca, President van die Kaap Verde.
- 21 Oktober – Ronald McNair, Amerikaanse wetenskaplike en ruimtevaarder, sterf in Challenger-ramp († 1986).
- 31 Oktober – Zaha Hadid, Brits-Irakkese argitek († 2016).
- 1 November – Laurika Rauch, Suid-Afrikaanse sangeres.
- 4 November – Markie Post, Amerikaanse aktrise († 2021).
- 12 November – Johan van der Merwe, Afrikaanse akteur († 2012).
- 9 Desember – Mike Schutte, Suid-Afrikaanse swaargewigbokskampioen († 2008).
- 29 Desember – Jon Polito, Amerikaanse akteur († 2016).
Sterftes
wysig- 2 Januarie – Emil Jannings, Oostenrykse en Amerikaanse akteur en die eerste persoon wat ’n Oscar gewen het (* 1884)
- 15 Januarie – Henry H. Arnold, Generaal in beide die Amerikaanse Leër en Amerikaanse Lugmag (* 1886).
- 21 Januarie – George Orwell, Britse skrywer († 1903).
- 5 Februarie – Uncle Dobbin, Suid-Afrika se twaalfde Springbokkaptein (* 1879).
- 20 Februarie – Duggie Morkel, Suid-Afrika se tiende Springbokkaptein (* 1885).
- 19 Maart – Edgar Rice Burroughs, Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan (* 1875).
- 20 Maart – Daniel Cornelis Boonzaier, Suid-Afrikaanse kunstenaar en spotprenttekenaar (* 1865).
- 22 Maart – Emmanuel Mounier, 'n Franse filosoof (* 1905).
- 8 April – Vaslav Nijinsky, Russiese danser (* 1890).
- 24 Julie – John Weston, Suid-Afrikaanse lugvaartingenieur, pioniervlieënier, boer en soldaat (* 1873).
- 1 September – Fritz Kampers, Duitse akteur en regisseur (* 1891).
- 11 September – Jan Smuts, Suid-Afrikaanse kryger, politikus en staatsman, Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika (* 1870).
- 20 Oktober – Henry L. Stimson, Amerikaanse politikus (* 1867).
- 23 Oktober – Al Jolson, Amerikaanse sanger en akteur (* 1886).
- 2 November – George Bernard Shaw, Ierse dramaturg en Nobelprys-wenner (* 1856).
- 4 November – Ferdinand Postma, eerste rektor van die PU vir CHO (* 1879).
- 31 Desember – Charles Koechlin, Franse komponis.(* 1867).