Bas-Rhin
Franse departement
Bas-Rhin (67) | |
---|---|
Gewes | Grand Est |
Prefektuur | Straatsburg |
Onderprefekture | Haguenau Molsheim Saverne Sélestat |
Bevolking | 1 095 905 inw. (2010) |
Bevolkingsdigtheid | 230 inw./vk km |
Oppervlakte | 4 755 vk km |
Arrondissemente | 7 |
Kantonne | 44 |
Munisipaliteite | 527 |
President van die Conseil général |
Guy-Dominique Kennel (UMP) |
Bas-Rhin (uitgespreek [bɑ.ʁɛ̃], Elsasser Duits: Unterelsàss) (67) is 'n Franse département van die gewes Grand Est. Sy prefektuur (hoofstad) is Straatsburg.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |