Timo Glock
Timo Glock (gebore in Lindenfels, Wes-Duitsland op 18 Maart 1982) is 'n voormalige Formule Eenrenjaer van Duitsland. Hy is tans deel van die BMW-fabriekspan in die Deutsche Tourenwagen Masters (toermotorrenne).
Timo Glock | |
---|---|
Glock by die 2010 Maleisiese Grand Prix
| |
Geboortedatum | 18 Maart 1982 |
Geboorteplek | Lindenfels, Wes-Duitsland |
Nasionaliteit | Duitser |
Aktiewe jare | 2004, 2008–2012 |
Ou span(ne) | Jordan, Toyota, Marussia |
Inskrywings | 95 (91 begin) |
Kampioenskappe | 0 |
Oorwinnings | 0 |
Podiums | 3 |
Loopbaanpunte | 51 |
Voorste wegspronge | 0 |
Vinnigste rondtes | 1 |
Eerste F1-wedren | 2004 Kanadese Grand Prix |
Eerste wen | Geen |
Laaste inskrywing | 2012 Brasiliaanse Grand Prix |