Gaan na inhoud

Rekenaaringenieurswese

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
Rekenaaringenieurswese
tegniese wetenskappe, spesialiteit, akademiese hoofvak, akademiese dissipline
Subklas vaningenieursweseWysig
Onderdeel vanCool School, elektroniese ingenieursweseWysig
Bestudeer deurComputer technology, elektroniese ingenieurswese, informatikaWysig
Beoefen deurrekenaaringenieurWysig
Stack Exchange-etikethttps://engineering.stackexchange.com/tags/computer-engineeringWysig

Rekenaaringenieurswese is 'n onderafdeling van Elektroniese ingenieurswese. Dit fokus eerder op die ontwerp en programmeer van hoofsaaklik syferrekenaars en rekenaartale. Dit omvat digitale kommunikasie- en apparatuur (hardeware) -ontwerp, teenoor analoë kommunikasie of ontwerp.