Die drukbare weergawe word nie meer ondersteun nie en kan leweringsfoute hê. Dateer asseblief jou blaaierboekmerke op en gebruik asseblief eerder die verstekblaaierdrukfunksie.
In die mediese vakterminologie verwys tussenwerwelskyf (Latyn: discus interverbralis) na 'n kraakbeenagtige skyf wat uit 'n stewige ring en 'n effens sagter kern bestaan. By die boonste 24 werwels vorm dit die verbinding tussen twee opeenvolgende werwelliggame, wat steeds 'n geringe mate van beweeglikheid toelaat.
Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.