Gaan na inhoud

liggen

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Weergawe deur Naudefj (Besprekings | bydraes) op 08:37, 17 Februarie 2018 (Robot: standardiseer inskrywing)
(verskil) ← Ouer weergawe | Huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Hulp:IPA: [ˈlɪɣə(n)]
   
(lêer)
Stamtye
liggen lag gelegen  
Tydvorme
Persoon Teenwoordige Tyd Verlede Tyd
ik lig lag
jij, u ligt
hij, zij, het ligt
wij, jullie, zij liggen lagen
Gebiedende Wys Voltooide deelwoord Onvoltooide deelwoord
lig gelegen liggend
 
  1. inergatief ; horisontaal in rus wees
  2. ergatief geleë wees
  3. hulpwerkwoord ~ + te: besig wees met iets
1:
«Hij heeft een paar uur op de bank gelegen.»
Hy het 'n paar uur op die bank gelê.
2:
«Waar is dit gelegen?»
Waar is dit geleë?
3:
«Ik lig soms te denken dat ..»
Ek lê soms en dink dat ...

    Eienskappe

Inergatiewe werkwoord.
Hulpwerkwoorde Bedrywend Onpersoonlik lydend
Onvoltooid worden
Voltooid hebben zijn

Die voltooide deelwoord kan nie attributief gebruik word nie.
Ergatiewe werkwoord.
Die hulpwerkwoord van die voltooide tye is zijn.
Die voltooide deelwoord kan attributief gebruik word.
Sterke werkwoord van klas vyf.