in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die getal 11, vir ander gebruike, sien 11 (dubbelsinnig) .
11 (elf ) is 'n natuurlike getal wat ná 10 en vóór 12 op die getallelyn lê. 11 is 'n priemgetal .
Kopergravure van 'n elfhoek , deur Anton Ernst Burkhard von Birckenstein (1698)
'n 11-sydige veelhoek word 'n elfhoek genoem. 'n Gereelde elfhoek is die eerste veelhoek wat nie met behulp van 'n hoektrisektor gekonstrueer kan word nie.[ 1]
Deling
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
11 ÷ x
11
5.500
3.667
2.750
2.200
1.833
1.571
1.375
1.222
1.100
1
0.917
0.846
0.786
0.733
0.688
0.647
0.611
0.579
0.550
x ÷ 11
0.091
0.182
0.273
0.364
0.455
0.545
0.636
0.727
0.818
0.909
1
1.091
1.182
1.273
1.364
1.455
1.545
1.636
1.727
1.818
Magsverheffing
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
11x
11
121
1331
14641
161051
1771561
19487171
214358881
2357947691
25937424601
285311670611
3138428376721
34522712143931
379749833583241
4177248169415651
45949729863572160
505447028499293760
5559917313492231168
61159090448414547968
672749994932560068608
x11
1
2048
177147
4194304
48828125
362797056
1977326743
8589934592
31381059609
100000000000
285311670611
743008370688
1792160394037
4049565169664
8649755859375
17592186044416
34271896307633
64268410079232
116490258898219
204800000000000