1254
Voorkoms
1254 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1249 | 1250 | 1251 | 1252 | 1253 | ◄ 1254 ► | 1255 | 1256 | 1257 | 1258 | 1259 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1254 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1254 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 14 Mei – Pous Innocentius IV maak Edmund Lancaster, die nege-jarige seun van Hendrik III van Engeland, koning van Sisilië.
- 27 Oktober – Pous Innocentius IV hou sy triomfantelike intog in Napels.
- 2 Desember – Manfred verslaan die troepe van Pous Innocentius IV by Foggia.
- 12 Desember – Pous Alexander IV volg Pous Innocentius IV op.
- 20 Desember – Pous Alexander IV word gekroon.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 15 September – Marco Polo, een van die eerste (tesame met sy pa en oom) westerlinge om met die syroete na China te reis († 1324).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 3 November – Johannes III Doukas Vatatzes, keiser van die Niceense Ryk (* 1193)
- 7 Desember – Pous Innocentius IV, die 180ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend)