1998 Super 12-seisoen
Voorkoms
1998 Super 12 | |
Amptelike logo
| |
Deelnemende lande | Australië Suid-Afrika Nieu-Seeland |
---|---|
Kampioen | Crusaders (1ste titel) |
Wedstryde gespeel | 69 |
Drieë gedruk | 428 (gem. 6.203 per wedstryd) |
Meeste punte aangeteken | 206 Andrew Mehrtens (Canterbury Crusaders) |
Meeste drieë gedruk | 10 Jeff Wilson (Otago Highlanders) 10 Joeli Vidiri (Auckland Blues) 10 Stefan Terblanche (Coastal Sharks) |
Die 1998 Super 12-seisoen het in Februarie 1998 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Pte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Auckland Blues | 11 | 9 | 0 | 2 | 388 | 298 | +90 | 7 | 43 | |||
2 | Canterbury Crusaders | 11 | 8 | 0 | 3 | 340 | 260 | +80 | 9 | 41 | |||
3 | Coastal Sharks | 11 | 7 | 0 | 4 | 329 | 263 | +66 | 8 | 36 | |||
4 | Otago Highlanders | 11 | 7 | 0 | 4 | 343 | 279 | +64 | 6 | 34 | |||
5 | Queensland Reds | 11 | 6 | 1 | 4 | 273 | 229 | +44 | 5 | 31 | |||
6 | NSW Waratahs | 11 | 6 | 1 | 4 | 306 | 276 | +30 | 4 | 30 | |||
7 | Waikato Chiefs | 11 | 6 | 0 | 5 | 279 | 291 | −12 | 5 | 29 | |||
8 | Wellington Hurricanes | 11 | 5 | 0 | 6 | 313 | 342 | −29 | 6 | 26 | |||
9 | Western Stormers | 11 | 3 | 0 | 8 | 248 | 364 | −116 | 6 | 18 | |||
10 | ACT Brumbies | 11 | 3 | 0 | 8 | 228 | 308 | −80 | 5 | 17 | |||
11 | Northern Bulls | 11 | 3 | 0 | 8 | 249 | 306 | −57 | 4 | 16 | |||
12 | Golden Cats | 11 | 2 | 0 | 9 | 266 | 346 | −80 | 7 | 15 | |||
Opgedateer op 12 September 2013 |
Tabel notas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 27 Februarie-1 Maart | Week 8 | 17-19 April |
Week 2 | 6-7 Maart | Week 9 | 24–26 April |
Week 3 | 13-14 Maart | Week 10 | 1-3 Mei |
Week 4 | 20–22 Maart | Week 11 | 8-10 Mei |
Week 5 | 27–28 Maart | Week 12 | 15–16 Mei |
Week 6 | 3-5 April | Halfeindronde | 23-24 Mei |
Week 7 | 11-13 April | Eindronde | 30 Mei |
- Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur 1997 Super 12 |
Super 12 1998 |
Opgevolg deur 1999 Super 12 |
Week 1
[wysig | wysig bron]27 Februarie 1998 | Otago Highlanders | 26 – 19 | Queensland Reds | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drie: Simon Culhane Strafdoele: Simon Culhane (7) |
Verslag | Drieë: David Wilson, Tim Horan (2) Doelskoppe: John Eales (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
27 Februarie 1998 | Western Stormers | 31 – 45 | Wellington Hurricanes | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
19:15 | Drieë: Bob Skinstad, Louis Koen, Percy Montgomery (2) Doelskoppe: Percy Montgomery (4) Strafdoel: Percy Montgomery |
Verslag | Drieë: Alex Telea (2), Christian Cullen, Filo Tiatia, Stephen Bachop Doelskoppe: Jon Preston (4) Strafdoele: Jon Preston (4) |
Bywoning: 28 656 Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
28 Februarie 1998 | Waikato Chiefs | 25 – 23 | Canterbury Crusaders | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drie: Scott McLeod, Walter Little Strafdoele: Leon MacDonald (5) |
Verslag | Drieë: Andrew Mehrtens, James Kerr, Justin Marshall, Mark Mayerhofler Strafdoel: Andrew Mehrtens |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
28 Februarie 1998 | Noordelike Bulls | 32 – 39 | Golden Cats | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:00 | Drieë: André Snyman, Casper Steyn (2), Conrad Breytenbach Doelskoppe: Franco Smith (2), Casper Steyn Strafdoele: Franco Smith (2) |
Verslag | Drieë: André Venter, Jan-Harm van Wyk, Jannie van der Walt (3) Doelskoppe: MJ Smith (4) Strafdoele: MJ Smith (2) |
Skeidsregter: (SA) | |
28 Februarie 1998 | Coastal Sharks | 24 – 8 | Auckland Blues | Absa-stadion, Durban | |
19:15 | Drieë: Henry Honiball, Hentie Martens, Jeremy Thomson Doelskoppe: Henry Honiball (3) Strafdoel: Henry Honiball |
Verslag | Drie: Joeli Vidiri Strafdoel: Carlos Spencer |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
1 Maart 1998 | NSW Waratahs | 32 – 7 | ACT Brumbies | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
16:30 | Drieë: Chris Whitaker (2), Jason Jones-Hughes, John Welborn Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (2) |
Verslag | Drie: Stephen Larkham Doelskop: David Knox |
Skeidsregter: (AUS) | |
Week 2
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane
6 Maart 1998 | Canterbury Crusaders | 33 – 12 | NSW Waratahs | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Angus Gardiner, Justin Marshall, Tabai, Matson Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Strafdoele: Matt Burke (4) | Skeidsregter: Ian Rogers (SA) | |
6 Maart 1998 | ACT Brumbies | 34 – 26 | Otago Highlanders | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Sam Cordingley, Stephen Larkham (2), Stirling Mortlock, Troy Jaques Doelskoppe: David Knox (3) Skepdoel: Rod Kafer |
Verslag | Drieë: Matt Carrington, Pita Alatini Doelskoppe: Simon Culhane (2) Strafdoele: Simon Culhane (4) |
Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
6 Maart 1998 | Northern Bulls | 19 – 37 | Wellington Hurricanes | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Casper Steyn, Jannie Brooks, Nicky van der Walt Doelskoppe: Franco Smith (2) |
Verslag | Drieë: Finau Maka, George Leaupepe, Mark Allen, Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (4) Strafdoele: Jon Preston (3) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
7 Maart 1998 | Queensland Reds | 25 – 28 | Waikato Chiefs | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Damien Smith, Elton Flatley, Tim Horan Doelskoppe: Elton Flatley (2) Strafdoele: Kobus Engelbrecht |
Verslag | Drieë: Bruce Reihana, Matt Cooper, Roger Randle Doelskoppe: Leon MacDonald, Matt Cooper Strafdoele: Ian Foster (2), Matt Cooper |
Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | |
7 Maart 1998 | Golden Cats | 37 – 38 | Auckland Blues | Ellispark, Johannesburg | |
17:30 | Drieë: Edrich Lubbe, Hennie le Roux, Jannie van der Walt (2), MJ Smith Doelskoppe: Hennie le Roux (2), MJ Smith Strafdoele: Hennie le Roux, MJ Smith |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Eroni Clarke, Joeli Vidiri, Michael Jones, Olo Brown Doelskoppe: Adrian Cashmore (2) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
7 Maart 1998 | Coastal Sharks | 32 – 17 | Western Stormers | Absa-stadion, Durban | |
19:15 | Drieë: Strafdrie, Gary Teichmann, Warren Brosnihan Doelskop: Henry Honiball (3) Strafdoele: Henry Honiball (2) |
Verslag | Drieë: Dick Muir, Toks van der Linde Doelskoppe: Louis Koen (2) Skepdoel: Louis Koen |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Week 3
[wysig | wysig bron]- Geen dagligbesparing in Brisbane
13 Maart 1998 | Waikato Chiefs | 19 – 22 | Wellington Hurricanes | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Mark Robinson, Roger Randle Strafdoele: Leon MacDonald (2), Ian Foster |
Verslag | Drieë: Alex Telea (2), George Leaupepe, Tana Umaga Doelskop: Jon Preston |
Skeidsregter: Glenn Wahlstromm (NS) | |
13 Maart 1998 | NSW Waratahs | 25 – 10 | Golden Cats | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Graeme Bond, Nathan Grey, Phil Kearns Doelskoppe: Manny Edmonds (2) Strafdoele: Manny Edmonds (2) |
Verslag | Drie: Rassie Erasmus Doelskop: Hennie le Roux Strafdoel: Hennie le Roux |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
14 Maart 1998 | Auckland Blues | 41 – 22 | Otago Highlanders | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Jonah Lomu, Lee Stensness, Mark Carter, Paul Mitchell, Robin Brooke Doelskoppe: Adrian Cashmore, Hayden Taylor Strafdoele: Adrian Cashmore (4) |
Verslag | Drie: Brendan Laney Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Simon Culhane (4), Tony Brown |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
14 Maart 1998 | ACT Brumbies | 23 – 41 | Coastal Sharks | Brucestadion, Canberra | |
19:00 | Drieë: Adam Magro, Sam Cordingley, Stephen Larkham Doelskop: David Knox Strafdoele: David Knox (2) |
Verslag | Drieë: André Joubert, Gary Teichmann, Kevin Putt, Mornay Visser, Stefan Terblanche, Stephen Brink Doelskoppe: Henry Honiball (4) Strafdoel: Henry Honiball |
Skeidsregter: Steve Walsh (SA) | |
14 Maart 1998 | Queensland Reds | 35 – 9 | Canterbury Crusaders | Ballymorestadion, Brisbane | |
20:00 | Drieë: Damien Smith, Jason Little, John Eales, Shane Drahm, Tim Horan Doelskoppe: John Eales |
Verslag | Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) | Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
14 Maart 1998 | Western Stormers | 35 – 18 | Northern Bulls | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
17:15 | Drieë: Joggie Viljoen, Johan van Wyk, Percy Montgomery, Pieter Rossouw Doelskoppe: Louis Koen (3) Strafdoele: Louis Koen (3) |
Verslag | Drie: Grant Esterhuizen Doelskop: Franco Smith Strafdoele: Franco Smith (2) |
Bywoning: 25 671 Skeidsregter: Ian Rogers (SA) | |
Week 4
[wysig | wysig bron]20 Maart 1998 | Otago Highlanders | 41 – 35 | Coastal Sharks | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Isitolo Maka (2), John Leslie, Pailate Fili, Tony Brown Doelskop: Tony Brown (5) Strafdoele: Tony Brown (2) |
Verslag | Drieë: André Joubert (2), Gary Teichmann (2), Walter Minnaar Doelskop: André Joubert (2) Strafdoel: Henry Honiball, André Joubert |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
21 Maart 1998 | Auckland Blues | 25 – 23 | Waikato Chiefs | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drie: Joeli Vidiri Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (6) |
Verslag | Drieë: Glen Marsh, Roger Randle Doelskoppe: Matt Cooper (2) Strafdoele: Matt Cooper (3) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
21 Maart 1998 | ACT Brumbies | 37 – 3 | Golden Cats | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Marco Caputo, Mitch Hardy, Sam Cordingley, Stephen Larkham Doelskoppe: David Knox (4) Strafdoele: David Knox (3) |
Verslag | Strafdoel: MJ Smith | Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
21 Maart 1998 | Northern Bulls | 34 – 19 | NSW Waratahs | Johann van Riebeeck-stadion, Witbank | |
15:15 | Drieë: Henry Kemp, Marius Goosen, Franco Smith Doelskoppe: Franco Smith (2) Strafdoele: Franco Smith (5) |
Verslag | Drie: Michael Brial Doelskop: Manny Edmonds Strafdoele: Manny Edmonds (4) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
22 Maart 1998 | Wellington Hurricanes | 33 – 41 | Queensland Reds | Westpacstadion, Wellington | |
14:35 | Drieë: Christian Cullen, George Leaupepe, Jason O’Halloran, Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (2) Strafdoele: Jon Preston (3) |
Verslag | Drieë: Jason Little, Shane Drahm (2), Tim Horan, Toutai Kefu Doelskoppe: John Eales (5) Strafdoele: John Eales (2) |
Skeidsregter: Carl Spannenberg (SA) | |
Loslootjie: Canterbury Crusaders, Western Stormers |
Week 5
[wysig | wysig bron]- Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
27 Maart 1998 | Canterbury Crusaders | 24 – 31 | Auckland Blues | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Daryl Gibson, Tabai Matson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph, Jonah Lomu, Michael Jones, Royce Willis Doelskoppe: Adrian Cashmore (4) Strafdoel: Adrian Cashmore |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
28 Maart 1998 | Otago Highlanders | 57 – 27 | Golden Cats | Rugbypark-stadion, Invercargill | |
14:35 | Drieë: Isitolo Maka (2), Jeff Wilson (2), John Leslie (2), Josh Kronfeld, Pita Alatini Doelskoppe: Tony Brown (4) Strafdoele: Tony Brown (3) |
Verslag | Drieë: AJ Venter, Chris Badenhorst, Hannes Strydom, Helgard Muller Doelskoppe: Jannie de Beer (2) Strafdoel: Jannie de Beer |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
28 Maart 1998 | Wellington Hurricanes | 23 – 38 | Coastal Sharks | Palmerston North Skougronde, Palmerston North | |
14:35 | Drieë: Alama Ieremia, Filo Tiatia, Jason O’Halloran Doelskop: Jarrod Cunningham Strafdoele: Christian Cullen (2) |
Verslag | Drieë: Lawrence Payne, Pieter Muller (2), Stefan Terblanche (3) Doelskoppe: Henry Honiball (2), Ollie le Roux Strafdoel: Henry Honiball |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
28 Maart 1998 | Western Stormers | 35 – 33 | NSW Waratahs | Bolandstadion, Wellington | |
15:15 | Drieë: Andrew Aitken, Bob Skinstad (2), Breyton Paulse, James Small Doelskoppe: Louis Koen, Percy Montgomery Strafdoele: Louis Koen, Percy Montgomery |
Verslag | Drieë: Jason Jones-Hughes, Michael Brial, Semi Taupeaffe Doelskoppe: Manny Edmonds (3) Strafdoele: Manny Edmonds (4) |
Bywoning: 10 000 Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
28 Maart 1998 | Northern Bulls | 24 – 7 | ACT Brumbies | Bosmanstadion, Brakpan | |
17:15 | Drieë: Adriaan Richter, Dan van Zyl, Marius Goosen (2) Doelskoppe: Franco Smith (2) |
Verslag | Drie: Patricio Noriega Doelskop: David Knox |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
Loslootjie: Queensland Reds, Waikato Chiefs |
Week 6
[wysig | wysig bron]3 April 1998 | Wellington Hurricanes | 30 – 15 | Golden Cats | Rugby Park, Nieu-Plymouth | |
19:35 | Drieë: Doug Howlett, Tana Umaga Doelskop: David Holwell Strafdoele: David Holwell (6) |
Verslag | Drieë: André Venter, Wybrand Els Doelskop: MJ Smith Strafdoel: MJ Smith |
Skeidsregter: (AUS) | |
3 April 1998 | Western Stormers | 34 – 3 | ACT Brumbies | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
19:15 | Drieë: Bob Skinstad, Louis Koen, Percy Montgomery, Robbie Fleck (2) Doelskoppe: Louis Koen (3) Strafdoel: Louis Koen |
Verslag | Strafdoel: David Knox | Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
4 April 1998 | Otago Highlanders | 29 – 11 | Waikato Chiefs | Carisbrook, Dunedin | |
19:35 | Drieë: Jeff Wilson, Jeremy Stanley, John Leslie, Lio Falaniko Doelskoppe: Simon Culhane (3) Strafdoel: Simon Culhane |
Verslag | Drie: Scott McLeod Strafdoele: Matt Cooper (2) |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
4 April 1998 | Queensland Reds | 33 – 18 | Auckland Blues | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Ben Tune, Shane Drahm, Tim Horan Doelskoppe: John Eales (3) Strafdoele: John Eales (4) |
Verslag | Drieë: Caleb Ralph, Lee Stensness Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
5 April 1998 | Canterbury Crusaders | 31 – 20 | Northern Bulls | Jade-stadion, Christchurch | |
14:35 | Drieë: Daryl Gibson, Daryl Lilley, Norm Berryman Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) Skepdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drieë: Jannie Brooks, Joost van der Westhuizen, Franco Smith Doelskop: Franco Smith Strafdoel: Franco Smith |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
5 April 1998 | NSW Waratahs | 51 – 18 | Coastal Sharks | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
14:30 | Drieë: Matthew Dowling, Michael Brial, Semi Taupeaffe (3), Tiaan Strauss, Willie Ofahengaue Doelskoppe: Manny Edmonds (4), Matthew Dowling Strafdoele: Manny Edmonds (2) |
Verslag | Drieë: Gary Teichmann, Ollie le Roux Doelskop: André Joubert Strafdoele: André Joubert (2) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |
Week 7
[wysig | wysig bron]- Paasnaweek
11 April 1998 | Waikato Chiefs | 37 – 25 | Northern Bulls | Waikatostadion, Hamilton | |
14:35 | Drieë: Glen Marsh, Justin Collins, Mark Cooksley, Todd Miller, Troy Flavell Doelskoppe: Ian Foster (2), Matt Cooper Strafdoele: Ian Foster |
Verslag | Drieë: Danie van Schalkwyk, Derrick Grobler, Joost van der Westhuizen Doelskoppe: Franco Smith (2) Strafdoele: Franco Smith (2) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
11 April 1998 | Canterbury Crusaders | 38 – 26 | ACT Brumbies | Alpine Energy-stadion, Timaru | |
19:35 | Drieë: Andrew Mehrtens, Daryl Lilley, Mark Mayerhofler, Norm Berryman, Scott robertson Doelskoppe: Andrew Mehrtens (5) Strafdoel: Andrew Mehrtens |
Verslag | Drieë: Stephen Larkham, Stirling Mortlock, Troy Coker Doelskop: David Knox Strafdoele: David Knox (3) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
11 April 1998 | Queensland Reds | 19 – 14 | Western Stormers | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drie: Damien Smith Doelskop: Shane Drahm Strafdoele: John Eales (2), Shane Drahm (2) |
Verslag | Drieë: Bob Skinstad, Robbie Fleck Doelskoppe: Louis Koen (2) |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
11 April 1998 | Coastal Sharks | 30 – 18 | Golden Cats | Absa-stadion, Durban | |
17:15 | Drieë: John Slade, Pieter Muller, Stefan Terblanche Doelskoppe: Henry Honiball (3) Strafdoele: Henry Honiball (3) |
Verslag | Drieë: André Venter (2) Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer, Jannie van der Walt |
Skeidsregter: (SA) | |
13 April 1998 | Auckland Blues | 47 – 25 | NSW Waratahs | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Adrian Cashmore, Andrew Blowers, Carlos Spencer, Joeli Vidiri, Lee Stensness, Ofisa Tonu’u, Xavier Rush Doelskoppe: Adrian Cashmore (3) Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Verslag | Drieë: Manny Edmonds, Matt Burke, Willie Ofahengaue Doelskoppe: Manny Edmonds (2) Strafdoele: Manny Edmonds (2) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
Loslootjie: Otago Highlanders, Wellington Hurricanes |
Week 8
[wysig | wysig bron]17 April 1998 | Auckland Blues | 34 – 24 | Northern Bulls | DB Draught-stadion, Pukekohe | |
19:35 | Drieë: Adrian Cashmore (2), Jonah Lomu, Royce Willis Doelskoppe: Adrian Cashmore (4) Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Verslag | Drieë: Casper Steyn, Marius Goosen Doelskop: Braam van Straaten Strafdoele: Braam van Straaten (4) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
18 April 1998 | Canterbury Crusaders | 37 – 25 | Western Stormers | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Kevin Nepia, Tabai Matson, Tony Marsh Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (6) |
Verslag | Drieë: Andrew Aitken, Jopie Adlam, Robbie Fleck Doelskoppe: Louis Koen (2) Strafdoele: Louis Koen (2) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
18 April 1998 | Queensland Reds | 17 – 17 | NSW Waratahs | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drie: Daniel Herbert Strafdoele: John Eales (4) |
Verslag | Drie: Matt Burke Strafdoele: Manny Edmonds (4) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
18 April 1998 | Golden Cats | 35 – 36 | Waikato Chiefs | Vodacompark, Bloemfontein | |
15:15 | Drieë: Jannie van der Walt, Werner Swanepoel Doelskoppe: Jannie de Beer (2) Strafdoele: Jannie de Beer (7) |
Verslag | Drieë: Errol Brain, Glen Marsh, Nick Moore, Walter Little Doelskoppe: Ian Foster (4) Strafdoel: Ian Foster |
Skeidsregter: Stuart Dickinson (AUS) | |
19 April 1998 | Otago Highlanders | 29 – 8 | Wellington Hurricanes | Carisbrook, Dunedin | |
14:35 | Drieë: Byron Kelleher, Lio Falaniko Doelskoppe: Tony Brown (2) Strafdoele: Tony Brown (4) Skepdoel: Brendan Laney |
Verslag | Drie: Christian Cullen Strafdoel: David Holwell |
Skeidsregter: Paul Honiss (NS) | |
Loslootjie: ACT Brumbies, Coastal Sharks |
Week 9
[wysig | wysig bron]24 April 1998 | Canterbury Crusaders | 40 – 24 | Otago Highlanders | Jade-stadion, Christchurch | |
19:35 | Drieë: Andrew Mehrtens, Mark Mayerhofler, Scott Robertson, Tabai Matson Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (3) Skepdoele: Andrew Mehrtens (3) |
Verslag | Drieë: Isitolo Maka, Pita Alatini, Taine Randell Doelskoppe: Tony Brown (3) Strafdoel: Tony Brown |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
24 April 1998 | ACT Brumbies | 29 – 32 | Wellington Hurricanes | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Joe Roff (2), Owen Finegan (2) Doelskoppe: David Knox (3) Strafdoel: David Knox |
Verslag | Drieë: Christian Cullen, Martin Leslie Doelskoppe: Jon Preston (2) Strafdoele: Jon Preston (6) |
Skeidsregter: Ian Rogers (NS) | |
25 April 1998 | Queensland Reds | 28 – 15 | Northern Bulls | Ballymorestadion, Brisbane | |
19:35 | Drieë: Ben Tune (2), Damien Smith Doelskoppe: John Eales (2) Strafdoele: John Eales (3) |
Verslag | Drieë: Braam van Straaten, Casper Steyn Doelskop: Braam van Straaten Strafdoel: Braam van Straaten |
Skeidsregter: (NS) | |
25 April 1998 | Coastal Sharks | 52 – 18 | Waikato Chiefs | Boet Erasmus-stadion, Port Elizabeth | |
15:15 | Drieë: Boeta Wessels, Stefan Terblanche (4), Stephen Brink, Walter Minnaar Doelskoppe: Henry Honiball (6), Boeta Wessels Strafdoel: Henry Honiball |
Verslag | Drieë: Blair Larsen, Glen Osborne Doelskop: Walter Little Strafdoele: Matt Cooper (2) |
Skeidsregter: Andrew Cole (AUS) | |
26 April 1998 | Auckland Blues | 74 – 28 | Western Stormers | Edenpark, Auckland | |
14:35 | Drieë: Caleb Ralph, Carlos Spencer, Eroni Clarke, Joeli Vidiri (2), Mark Carter (3), Paul Mitchell, Xavier Rush (2) Doelskoppe: Adrian Cashmore (7), Carlos Spencer Strafdoel: Adrian Cashmore |
Verslag | Drieë: Andrew Aitken, Charl Marais, Joggie Viljoen, Jopie Adlam Doelskoppe: Louis Koen (4) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
Loslootjie: Golden Cats, NSW Waratahs |
Week 10
[wysig | wysig bron]1 Mei 1998 | Wellington Hurricanes | 17 – 39 | Canterbury Crusaders | McLeanpark, Napier | |
19:35 | Drieë: Alex Telea, Martin Leslie Doelskoppe: John Preston (2) Strafdoel: John Preston |
Verslag | Drieë: Andrew Mehrtens, Mark Mayerhofler, Norm Berryman, Todd Blackadder Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (5) |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
1 Mei 1998 | NSW Waratahs | 23 – 22 | Otago Highlanders | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: Matt Burke, Michael Brial Doelskoppe: Manny Edmonds, Matt Burke Strafdoele: Manny Edmonds (3) |
Verslag | Drie: Jeff Wilson Doelskop: Simon Culhane Strafdoele: Simon Culhane (4) Skepdoel: Simon Culhane |
Skeidsregter: Carl Spannenberg (SA) | |
2 Mei 1998 | Waikato Chiefs | 26 – 7 | Western Stormers | Rotorua Internasionale Stadion, Rotorua | |
14:35 | Drieë: Scott McLeod (2) Doelskoppe: Ian Foster (2) Strafdoele: Ian Foster (4) |
Verslag | Drie: Strafdrie Doelskop: Louis Koen |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
2 Mei 1998 | ACT Brumbies | 24 – 27 | Auckland Blues | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Joe Roff, Stephen Larkham, Stirling Mortlock Strafdoele: Stephen Larkham (3) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Joeli Vidiri, Paul Mitchell Doelskoppe: Carlos Spencer (3) Strafdoele: Adrian Cashmore (2) |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
2 Mei 1998 | Northern Bulls | 12 – 8 | Coastal Sharks | Minolta Loftus, Pretoria | |
15:15 | Strafdoele: Braam van Straaten (4) | Verslag | Drie: Steve Atherton Strafdoel: André Joubert |
Skeidsregter: (SA) | |
3 Mei 1998 | Golden Cats | 16 – 20 | Queensland Reds | Ellispark, Johannesburg | |
15:15 | Drie: AJ Venter Doelskop: Jannie de Beer Strafdoele: Jannie de Beer (3), Werner Swanepoel |
Verslag | Drieë: Ben Tune, John Eales, Shane Drahm Doelskop: John Eales Strafdoel: John Eales |
Skeidsregter: Steve Walsh (NS) | |
Week 11
[wysig | wysig bron]8 Mei 1998 | Waikato Chiefs | 35 – 15 | ACT Brumbies | Waikatostadion, Hamilton | |
19:35 | Drieë: Bruce Reihana (2), Roger Randle (2) Doelskoppe: Ian Foster (2), Matt Cooper Strafdoele: Ian Foster (3) |
Verslag | Drieë: Josh Birch, Stephen Larkham, Stirling Mortlock | Skeidsregter: Tappe Henning (SA) | |
9 Mei 1998 | NSW Waratahs | 36 – 32 | Wellington Hurricanes | Sydney Voetbalstadion, Sydney | |
19:35 | Drieë: John Welborn, Matt Burke, Semi Taupeaffe, Willie Ofahengaue Doelskoppe: Matt Burke (2) Strafdoele: Matt Burke (4) |
Verslag | Drieë: Christian Cullen, Mepi Faoagali Doelskoppe: Jon Preston (2) Strafdoele: Jon Preston (6) |
Skeidsregter: Jonathan Kaplan (SA) | |
9 Mei 1998 | Western Stormers | 15 – 36 | Otago Highlanders | Fedsurepark Nuweland, Kaapstad | |
15:15 | Drieë: Chester Williams (2) Doelskop: Louis Koen Strafdoel: Louis Koen |
Verslag | Drieë: Jeff Wilson (3), Jeremy Stanley (3) Doelskoppe: Tony Brown (3) |
Bywoning: 19 512 Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
9 Mei 1998 | Golden Cats | 25 – 34 | Canterbury Crusaders | Vodacompark, Bloemfontein | |
17:15 | Drieë: Chris Badenhorst, Joe Esterhuysen, Naka Drotské Doelskoppe: Jannie de Beer (2) Strafdoele: Jannie de Beer (2) |
Verslag | Drieë: Aaron Flynn, Daryl Gibson, Mark Mayerhofler, Norm Berryman Doelskop: Andrew Mehrtens Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Bywoning: 24 212 Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
10 Mei 1998 | Coastal Sharks | 30 – 20 | Queensland Reds | Absa-stadion, Durban | |
15:15 | Drieë: André Joubert, Henry Honiball (2), Ollie le Roux Doelskoppe: Henry Honiball (2) Strafdoele: Henry Honniball, André Joubert |
Verslag | Drie: Jason Little Strafdoele: John Eales (5) |
Skeidsregter: (NS) | |
Loslootjie: Auckland Blues, Northern Bulls |
Week 12
[wysig | wysig bron]15 Mei 1998 | Waikato Chiefs | 21 – 33 | NSW Waratahs | North Harbour-stadion, North Shore City | |
19:35 | Drieë: Matt Cooper, Roger Randle Doelskop: Matt Cooper Strafdoele: Matt Cooper (3) |
Verslag | Drieë: John Welborn, Matthew Dowling (2) Doelskoppe: Matt Burke (3) Strafdoele: Matt Burke (4) |
Skeidsregter: Johann Meuwesen (SA) | |
15 Mei 1998 | Northern Bulls | 26 – 31 | Otago Highlanders | Minolta Loftus, Pretoria | |
19:15 | Drieë: Braam van Straaten, McNeill Henrdicks Doelskoppe: Braam van Straaten (2) Strafdoele: Braam van Straaten (4) |
Verslag | Drieë: Brendan Laney, Jeff Wilson (2), Pita Alatini Doelskop: Tony Brown Strafdoele: Tony Brown (3) |
Skeidsregter: Scott Young (AUS) | |
16 Mei 1998 | Wellington Hurricanes | 34 – 45 | Auckland Blues | Westpacstadion, Wellington | |
14:35 | Drieë: Alex Telea, Jason O’Halloran (3), Tana Umaga Doelskoppe: Jon Preston (3) Strafdoel: Jon Preston |
Verslag | Drieë: Eroni Clarke, Joeli Vidiri (2), Jonah Lomu (2), Xavier Rush Doelskoppe: Adrian Cashmore (6) Strafdoel: Adrian Cashmore |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
16 Mei 1998 | ACT Brumbies | 23 – 16 | Queensland Reds | Brucestadion, Canberra | |
19:35 | Drieë: Ipolito Fenukitau, Stirling Mortlock Doelskoppe: Stephen Larkham (2) Strafdoele: Stephen Larkham (3) |
Verslag | Drie: Shane Drahm Doelskop: Shane Drahm Strafdoele: Shane Drahm (3) |
Skeidsregter: Wayne Erickson (AUS) | |
16 Mei 1998 | Coastal Sharks | 20 – 32 | Canterbury Crusaders | Absa-stadion, Durban | |
14:00 | Drieë: André Joubert, Gary Teichmann, Ollie le Roux Doelskop: André Joubert Strafdoel: Henry Honiball |
Verslag | Drieë: Andrew Mehrtens, Mark Hammett, Norm Berryman (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (3) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
16 Mei 1998 | Golden Cats | 41 – 7 | Western Stormers | Ellispark, Johannesburg | |
19:15 | Drieë: Chris Badenhorst, Jannie van der Walt (3), Werner Swanepoel (2) Doelskoppe: Jannie de Beer (4) Strafdoel: Jannie de Beer |
Verslag | Drie: Percy Montgomery Doelskop: Louis Koen |
Skeidsregter: André Watson (SA) | |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
23 Mei 1998 – Edenpark, Auckland | ||||||
Auckland Blues | 37 | |||||
Otago Highlanders | 31 | 30 Mei 1998 – Edenpark, Auckland | ||||
Auckland Blues | 13 | |||||
24 Mei 1998 – Jade-stadion, Christchurch | Canterbury Crusaders | 20 | ||||
Canterbury Crusaders | 36 | |||||
Coastal Sharks | 32 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]23 Mei 1998 | Auckland Blues | 37 – 31 | Otago Highlanders | Edenpark, Auckland | |
14:30 | Drieë: Adrian Cashmore (2), Joeli Vidiri, Lee Stensness Doelskoppe: Adrian Cashmore (4) Strafdoele: Adrian Cashmore (3) |
Verslag | Drieë: Isitolo Maka, Jeff Wilson, Taine Randell Doelskoppe: Simon Culhane, Tony Brown Strafdoele: Simon Culhane (3), Tony Brown |
Skeidsregter: Colin Hawke (NS) | |
24 Mei 1998 | Canterbury Crusaders | 36 – 32 | Coastal Sharks | Jade-stadion, Christchurch | |
16:30 | Drieë: Daryl Gibson, Daryl Lilley, Norm Berryman (2) Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (4) |
Verslag | Drieë: Kevin Putt, Lawrence Payne, Ollie le Roux (2), Stefan Terblanche Doelskoppe: André Joubert (2) Strafdoel: André Joubert |
Skeidsregter: Peter Marshall (AUS) | |
Eindronde
[wysig | wysig bron]30 Mei 1998 | Auckland Blues | 13 – 20 | Canterbury Crusaders | Edenpark, Auckland | |
14:30 | Drie: James Christian Doelskop: Adrian Cashmore Strafdoel: Adrian Cashmore Skepdoel: Adrian Cashmore |
Verslag | Drieë: James Kerr, Norm Maxwell Doelskoppe: Andrew Mehrtens (2) Strafdoele: Andrew Mehrtens (2) |
Skeidsregter: Paddy O’Brien (NS) | |