Abell 78
Voorkoms
Abell 78 | ||||
Abell 78 is 'n ongewone planetêre newel. | ||||
Soort newel | Planetêre newel | |||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 21h 35m 29.376s | |||
Deklinasie | +31° 41m 45.6s | |||
Besonderhede | ||||
Skynbare grootte | Radius = 1,4 ligjaar | |||
Ander name | ||||
PK 081-14.1, PN G 081.2-14.9, Abel 64, ARO 174, 2MASS J21352938+3141453, CSI+31-21334, UBV 18570, UBV M 44681 | ||||
|
Abell 78 is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Swaan. Dit het 'n dowwe halo wat hoofsaaklik uit waterstof bestaan en 'n helderder binneste sirkel van hoofsaaklik helium.
Die sentrale ster van die newel het 'n spektraaltipe van WC5, soortgelyk aan dié van 'n koolstofryke Wolf-Rayetster.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ González-Santamaría, I.; Manteiga, M.; Manchado, A.; Ulla, A.; Dafonte, C.; López Varela, P. (2021). "Planetary nebulae in Gaia EDR3: Central star identification, properties, and binarity". Astronomy & Astrophysics. 656: A51. arXiv:2109.12114. Bibcode:2021A&A...656A..51G. doi:10.1051/0004-6361/202141916. S2CID 237940344.
Skakels
[wysig | wysig bron]- https://www.astronomy-mall.com/Adventures.In.Deep.Space/abellcat.htm
- NOAO>Outreach>Planetary Nebula Sampler: Abell 78 Geargiveer 11 Maart 2021 op Wayback Machine
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.