Albie Morkel
Voorkoms
Albie Morkel | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Johannes Albertus Morkel | |||||
Gebore | 10 Junie 1981 Vereeniging, Transvaal, Suid-Afrika, Suid-Afrika | |||||
Boulstyl | Regterarm | |||||
Familie | Morné Morkel (broer) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Enigste Toets (no 304) | 19 Maart 2006 v Australië | |||||
EDI debuut (no 76) | 20 Februarie 2004 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste EDI | 3 Maart 2012 v Nieu-Seeland | |||||
EDI hempno. | 81 | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | 1e rang | A-lys | ||
Wedstryde | 1 | 58 | 77 | 200 | ||
Lopies aangeteken | 58 | 782 | 4,117 | 3,388 | ||
Kolfgemiddeld | 58.00 | 23.69 | 44.26 | 28.71 | ||
100s/50s | 0/1 | 0/2 | 8/23 | 1/16 | ||
Hoogste telling | 58 | 97 | 204* | 134* | ||
Aflewerings geboul | 192 | 2,073 | 11,807 | 7,611 | ||
Paaltjies | 1 | 50 | 203 | 206 | ||
Boulgemiddeld | 132.00 | 37.98 | 30.28 | 30.84 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 5 | 0 | ||||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | ||||
Beste boulontleding | 1/44 | 4/29 | 6/36 | 4/23 | ||
Vangskote/Stonkings | 0/– | 15/– | 34/– | 48/– | ||
Bron: Cricinfo, 10 Desember 2016 |
Johannes Albertus Morkel (gebore 10 Junie 1981), beter bekend as Albie Morkel, is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas gespeel het. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofee 2009, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009, 2010, 2012 en 2014 vir Suid-Afrika gespeel. In Januarie 2019 het hy uitgetree uit alle vorme van krieket.[1]
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Hy kom van 'n Afrikanerfamilie, wat groot krieketondersteuners is. Voordat hy getrou het, het hy saam met sy broer, Morné, en spanmaat AB de Villiers gewoon in Pretoria. Hy woon vandag in Pretoria.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "Albie Morkel retires from all forms of cricket". ESPN Cricinfo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2019. Besoek op 9 Januarie 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Albie Morkel.
- (en) Albie Morkel Geargiveer 17 Julie 2014 op Wayback Machine
- (en) Albbie morkel Royal Challenger