Anders Celsius
Voorkoms
Anders Celsius | |
Anders Celsius
| |
Gebore | 27 November 1701 Uppsala, Sweden |
---|---|
Oorlede | 25 April 1744 (op 42) Uppsala, Sweden |
Blyplek | Swede |
Nasionaliteit | Sweeds |
Vakgebied | Wiskunde, fisika, filosofie, geoloog |
Alma mater | Uppsala Universiteit |
Bekend vir | Celsius |
Handtekening |
Anders Celsius (27 November 1701 – 25 April 1744) was 'n Sweedse sterrekundige, fisikus en wiskundige. Vanaf 1730 tot 1744 was hy professor van astronomie by die Universiteit van Uppsala. Tussen 1732 en 1735 het hy deur Europa gereis en noemenswaardige sterrewagte in Duitsland, Italië en Frankryk besoek. Hy het die Uppsala Sterrewag in 1741 gestig, en in 1742 het hy 'n temperatuurskaal voorgestel. Hierdie temperatuurskaal dra tans sy naam.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anders Celsius.