Gebruiker:Martinvl/Britse Museum
Voorkoms
51°31′10″N 0°7′37″W / 51.51944°N 0.12694°W
Martinvl/Britse Museum | |
Britse Museum vanuit die noord-ooste
| |
Plek | Londen |
---|---|
Land | Verenigde Koninkryk |
Openingsjaar | 1753 |
Tipe museum | Geskiedenis en kultuur |
Webtuiste | britishmuseum.org |
Die Britse Museum (Engels: British Museum) is in 1753 vanuit die erfenis van Sir Herny Sloane gestig en is op 15 Januarie 1759 geopen.[1] Die museum lê in die City of Westminster, een van die wyke van sentrale Londen.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "History of the British Museum" (in Engels). British Museum. Besoek op 14 September 2014.