Guigang
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Guigang 贵港 | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 23°05′46″N 109°36′33″O / 23.09611°N 109.60917°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Guangxi |
Oppervlak | |
• Totaal | 10 595 km2 (4 091 vk. myl) |
Hoogte | 45 m (147 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 400 000 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 537100 |
Skakelkodes | 0775 |
Webwerf | gxgg.gov.cn |
Guigang (Chinees: 贵港) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Guangxi met 'n bevolking van 4 400 000 in 2004. Die stad is in die verre suidooste van China aan die kus van die Suid-Chinese See geleë.
Guigang is tussen Guangxi se groot stede Nanning, Guilin, Liutsjou, Beihai en Wutsjou geleë. Die stad is 'n belangrike vervoerknooppunt tussen Hongkong en Macau in die suide en die sentrum van China.