Gaan na inhoud

Nissan Elgrand

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nissan Elgrand
Oorsig
Vervaardiger Vlag van Japan Nissan
Ook genoem Isuzu Filly
Produksie 1997-huidig
Bakwerk en onderstel
Klas Luukse MPV
Plek in geskiedenis
Voorganger Nissan Presage
Nissan Homy

Die Nissan Elgrand (Japannees: 日産・エルグランド Nissan Erugurando) is 'n volgrootte luukse MPV wat sedert 1997 deur die Japannese motorvervaardiger Nissan vervaardig word. Dit is beskikbaar in drie modelle, die E50, die E51 en die E52. Die Elgrand word deur ryk en beroemde persone in Japan, Taiwan, Volksrepubliek China, Guangdong (Hongkong), Thailand en ander lande gery. Die Elgrand se mededingers is die Toyota Alphard/Vellfire en die Honda Odyssey.

Verwysings

[wysig | wysig bron]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.