Ophichthidae
Voorkoms
Ophichthidae | |
---|---|
Myrichthys maculosus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Ophichthidae
|
Subfamilies | |
Ophichthidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Anguilliformes. Daar is 55 genera met ten minste 260 spesies wat hoort tot dié familie. Vier en dertig van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die visse van die familie (daar word na hulle verwys as palings) word tussen 15 cm - 2.5m lank. Die lyf van die familie is lank en rond en by sommige spesies is daar geen pektorale vinne nie. Die palings kruip weg gedurende die dag en is aktief gedurende die nag. Hulle kom voor in water wat tot 200 m diep is. Party spesies verkies om in strandmere te bly.
Genera
[wysig | wysig bron]Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Myrichthys maculosus
- Myrichthys colubrinus
- Myrichthys maculosus - Swartogies-slangpaling
- Ophisurus
- Ophisurus serpens - Sandslangetjie
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7