Ruth McDevitt
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ruth McDevitt | |
Geboortenaam | Ruth Thane Shoecraft |
---|---|
Geboorte | 13 September 1895 |
Sterfte | 27 Mei 1976 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ruth McDevitt (13 September 1895 – 27 Mei 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Parent Trap (1961), The Birds (1963), en Dear Heart (1964), en in die televisiereeks Kolchak: The Night Stalker (1974).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1961: The Parent Trap
- 1963: The Birds
- 1964: Dear Heart
- 1967: The Far Out West
- 1974: Homebodies
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1948: The Ford Theatre Hour
- 1949: A Woman to Remember
- 1966: Pistols 'n' Petticoats
- 1969: Bright Promise
- 1971: The New Andy Griffith Show
- 1974: Kolchak: The Night Stalker
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Ben Blue's Brothers
- 1971: In Search of America