Toarsium
Voorkoms
Periode/ sisteem |
Epog/ serie |
Tydsnede/ etage |
M. jaar gelede | |
---|---|---|---|---|
Kryt | Vroeg | Berriasium | jonger | |
Jura | Laat | Titonium | 145,0–152,1 | |
Kimmeridgium | 152,1–157,3 | |||
Oxfordium | 157,3–163,5 | |||
Middel | Callovium | 163,5–166,1 | ||
Batonium | 166,1–168,3 | |||
Bajosium | 168,3–170,3 | |||
Aalenium | 170,3–174,1 | |||
Vroeg | Toarsium | 174,1–182,7 | ||
Pliensbachium | 182,7–190,8 | |||
Sinemurium | 190,8–199,3 | |||
Hettangium | 199,3–201,3 | |||
Trias | Laat | Rhaetium | ouer | |
Die verdeling van die Jura (IKS). |
Die Toarsium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as ’n geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Jura (serie/epog Vroeë Jura). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.
Die tydperk was van sowat 182,7 tot 174,1 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Pliensbachium en gevolg deur die Aalenium.
Naam en definisie
[wysig | wysig bron]Die Toarsium is genoem na Thouars in die Franse département Deux-Sèvres. Die naam is in 1849 daaraan gegee deur die Franse paleontoloog Alcide d'Orbigny.
Die basis van die etage word gedefinieer deur die eerste voorkoms van die ammoniet Eodactylites, en die bokant deur die eerste voorkoms van die ammonietgenus Leioceras.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Gradstein et al. (2012)
Bronne
[wysig | wysig bron]- (en) Gradstein, F.M.; Ogg, J.G.; Schmitz, M.D. & Ogg, G.M.; 2012: A Geologic Time Scale 2012, Elsevier, ISBN 0444594256.