Gaan na inhoud

Zhou Weihui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Zhou Weihui
Zhou Weihui in 2005
Zhou Weihui in 2005
Gebore1973
NasionaliteitVlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
BeroepSkrywer

Zhou WeihuiChinees: 周卫慧, pinyin Zhōu Wèi Hùi; Ningbo, 1973) is 'n Chinese skrywer. Sy het aan die Universiteit van Fudan studeer en woon in Sjanghai en New York Stad. Haar eerste roman, Shanghai Baby (上海宝贝) is in China verban, maar is desondanks 'n topverkoper op die swartmark. Haar roman, Marrying Buddha (我的禅) (2005) is gesensor, aangepas en onder 'n ander titel in China gepubliseer.

Werke

[wysig | wysig bron]