sikloon
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sikloon | siklone |
- si•kloon
- (weer) 'n Uiters kragtige tropiese kringstorm.
- In die westelike Stille Oseaan staan siklone bekend as tifone en in die Atlantiese Oseaan as orkane. In die suidelike Stille Oseaan en in die Indiese Oseaan staan hulle slegs as siklone bekend.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor sikloon.