vroeg
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | vroeg | vroeë | vroegs | |
Vergrotend | vroeër | vroeërs | ||
Oortreffend | vroegste |
- Die tyd kort na die begin van iets.
- Voor die verwagte tyd.
- Hy het vroeg in die wedstryd gestruikel en geval.
- Sy het vroeg by die partytjie opgedaag.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|