Kry meer inligting oor Google Play se terugbetalingbeleide

Google sal dalk terugbetalings gee vir sekere aankope wat deur Google Play se faktureringstelsel gedoen is, gegrond op die terugbetalingbeleide wat hier onder beskryf word. Die terugbetalingbeleide verskil, afhangend van wat jy gekoop het, wanneer en hoe jy betaal het, en waar jy geleë is.

As jy jou rekening- of betalingbesonderhede vir iemand anders gegee het, as dit lyk of jy ons beleide misbruik of as jy nie jou rekening met stawing beskerm nie, kan ons gewoonlik nie ’n terugbetaling doen nie.

  • As jy ’n Google Play-aankoop op jou kaart of ander betaalmetode sien wat jy nie gedoen het nie en wat nie gedoen is deur enigiemand wat jy ken nie, moet jy binne 120 dae ná die transaksie ongemagtigde heffings aangee.
  • Versoek eerder ’n terugbetaling as jy ’n Google Play-aankoop op jou kaart of ander betaalmetode kry wat per ongeluk deur ’n vriend of familielid met toegang tot jou rekening gedoen is.

Die meeste apps in die Play Winkel word deur derdepartyontwikkelaars gemaak, nie deur Google nie. Die ontwikkelaar kan met aankoopkwessies help en kan terugbetalings ingevolge hul beleide en toepaslike wette verwerk. Vind uit hoe om ’n Android-app se ontwikkelaar te kontak.

As jy Google Play-punte vir ’n aankoop ontvang, kan jy leer wat met Google Play-punte gebeur wanneer ’n aankoop terugbetaal word.

Skenkings aan niewinsorganisasies is nie terugbetaalbaar nie.

Terugbetalingversoeke en -status

Vir gebruikers wat in die Europese Ekonomiese Gebied en die Verenigde Koninkryk geleë is

Vind uit hoe om 'n terugbetaling te kry as jy in die Europese Ekonomiese Gebied of die Verenigde Koninkryk geleë is en 'n aankoop op of ná 28 Maart 2018 gedoen het.

Beleide volgens produk

Beleide volgens betaalmetode

Streekspesifieke beleide

Verwante hulpbronne

Search
Vee soektog uit
Maak soekkassie toe
Google-programme
Hoofkieslys
12712769534727449519
true
Deursoek Hulpsentrum
true
true
true
true
true
84680
false
false